top of page
omslag-waterplek-gabriellie-voorplat-(1).jpg
Die Waterplek: Gabriëllië
omslag waterplek voorplat vir bemarking-1.jpg
Die Waterplek: Afrika
omslag wonderwese voorplat (1).jpg
Die Wonderwese
Die Bergengel
Wildvreemd
Wolkland
Bloemlesing - Verhale

Bloemlesing - Verhale

"Draaie, swaaie en afdraaipaaie"

Samestellers: Corlia Fourie, Annelize van Rooyen

Queillerie

2024

 

"Sewe keer sondig" 

Samestellers: Anschen Conradie, Stefaans Coetzee 

Naledi

2024

"Nicol Stassen 60" 

Protea Boekhuis

2023

"Leë blikkies vol liefde"

Samesteller: Fiona van Kerwel

Best Books

2023 

"Geseënd is die wat treur" 

Samesteller: Susan Jordaan

NB Uitgewers

2022

"Ingonyama en ander maats met leeueharte"

Samesteller: Carin Krahtz 

NB Uitgewers

2021

"Kleure van die liefde"

Samesteller: Corlia Fourie

Human & Rousseau

2017

"Piekfyn Afrikaans Leesboek graad 9"

Samesteller: Riens Vosloo

Best Books

2013

"Ware Liefde"

Samesteller: Corlia Fourie

Human & Rousseau

2008

 

"Romances to Remember"

Samesteller: Corlia Fourie

Human & Rousseau

2008

"In 'n neutedop"

Samesteller: Izak de Vries

Bateleur books

2006


"Braaivleis in die bos en ander verhale"

Samesteller: Neil Cochrane

Aktuapers

2003


"Drif"

Samesteller: Lindeque de Beer

J. P. van der Walt

Uitgewer

1995


Op hoërskool verkoop ek kuns sodat ek drie jaar die ATKV-Skryfskool aan die Universiteit van Potchefstroom kan bywoon. In my matriekjaar (1994) wen my eerste kortverhaal 'n tjekkie by die Congress of South African Writers. Later is van die kortverhale wat ek as skoolkind geskryf het, opgeneem in verskeie voorgeskrewe bloemlesings vir hoërskole. Van my verhale verskyn ook in tydskrifte en versamelbundels. 

Tydskrifverhale

Tydskrifverhale

Asemskep

Vrouekeur

Feb 2020

"Ek hoor jou"

Vrouekeur

September 2019

Lees

"Die ontwaking van deugsame Daan"

Vrouekeur

Januarie 2019

"Die selfportret"

Vrouekeur

Julie 2016

"Blinkklip in die boendoe"

Rooi Rose

Des 2009

 

"Eendaglelies"

Sarie

Jun 2009

"Indringers"

Boeke-Insig

Lente 2008

"Boesemvriendin"

Rooi Rose

Sep 2007

 

"Grond"

De Kat

Somer 2006

 

"Sand of my birth"

De Kat

Somer 2006

 

"Wegholbende"

Finesse

Des 1999

5.jpg
Waterplek.jpg
Is jou boekklub, boekwinkel of biblioteek lus vir 'n voorlesing van verse of verhale

Kontak my gerus via vonkpos of Facebook.

  • Good reads_4x
bottom of page