Verse vir Uitstallings

Deur die jare het ek 'n gerf opdragverse vir ander kunstenaars se uitstallings geskryf

"Onse mense 2"

Vir portret deur Marié Stander

Kurator: Monica Ross

PJ Olivier Kunssentrum

Woordfees, Stellenbosch

2016

 

"Spreek die woord/ Break the spell"

Vir uitstalling

Kurator: Louis Jansesn van Vuuren

Oude Libertas galery

Woordfees, Stellenbosch

2016


"Tuin van digters-uitstalling"

Vir veertigjaar bestaansviering van Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Paarl

2015


"This Land"

Vir Salomi Prinsloo se solouitstalling.

Signature Gallery, Pretoria, Stellenbosch

2011


"Skilder met woorde II"

Vir skildery deur Helena Hugo

Kurator: ATKV. Aardklop Kunstefees

Potchefstroom

2010


"Onse mense. "Seënwens vir Sherryne Willemse"

Vir portret deur Marié Stander

Kurator: Monica Ross

Sanlam kunsgalery, Stellenbosch

2010


"Skilder met woorde"

Vir skildery deur Wayne Barker

Kurator: ATKV. Aardklop Kunstefees

Potchefstroom

2009


"Haikoes"

Vir Strijdom van der Merwe se landskapkunswerk

Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Outshoorn

2008

 

"Wordart"

Vir skildery deur Theo Kleynhans

Rust & Vrede, Durbanville

2007


"Pealing and revealing"

Vir Salomi Prinsloo se solouitstalling.

Tina Skukan Galery, Pretoria

2006