Vryheidsdag

Dié gogo (ouma) is deur Simone Scholtz gefotografeer waar sy met haar bokke deur die langgras loop. Ek wou 'n ander ruimte vir haar skep: 'n bonatuurlike onderwaterwęreld van vryheid, vryheid, vryheid.