'n sekere gesin uit Pretoria hou elke jaar vakansie by die see - die skugter dogter

Vir my steeds een van die lekkerste speletjies op die langpad: na watter dier aard wie in die kar? 'n Speelse reeks van ses portrette van 'n sekere gesin wat ek skramsweg ken.