ontmoet    skilder-beeldhouer    digter    verhaalskrywer    versvoorleser    blogger   

JOERNALISTIEK

Sedert 2006 vryskut ek vir 'n handvol tydskrifte – doen meestal onderhoude met medekunstenaars of skryf reisartikels. Saam met my man, Gerrit van Niekerk, vat ek die langpad deur Afrika, Suid-Amerika, die VSA en Europa en omskep dit later in reisstories. In 2006 en 2008 is ek aangewys as Artikelskrywer van die Jaar by die Media 24 tydskrif, Lééf.

de kat

lééf

rooi rose

sarie

huisgenoot

boeke-insig

insig

front cover

versindaba webblad

rapport boeke

beeld