terug na eden

'n Jakkals ruik aan 'n vrou se hand: na wie aard ons? Op die Nuwe Aarde sal die leeu en die lam by mekaar lê en die beer sal saam met beeste wei en kinders sal veilig met giftige adders speel. (Jesaja 11:8). Daar sal geen afstand meer tussen mens en dier en God wees nie.