bergengel

Hierdie is die eerste skildery wat ek gemaak het nadat ek vir sewe jaar lank glad nie geskilder het nie. In in vier jaar in Kaapstad het ek byna elke week op Tafelberg gedwaal. En toe het die Bergengel gevra om geskilder te word.